Stephan Visagie
Stephan Visagie - For Keeps songtekst
Je score:
Daar was tye wat jy geglo het in my. Daar was tye wat jy geglo het, jy sou bly. Daar was dae wat ek gedink het, die sprokie sal nooit einde kry nie. Maar anderkant daai berge lê die see. En anderkant daai rante lê beloftes van ons leeg. Refrein: (2x) For keeps, dit was net ses somers lank. For keeps, ek het my vingers verbrand. Ek wens, ek wens, ek wens dit was for keeps. Daar was dinge wat jy gedoen het aan my. Donker dinge, daai dinge maak mens soms vry. Daai dinge het geen naam gehad, dis daai dinge waaroor niemand praat nie. Maar anderkant daai berge lê die see. En anderkant daai rante lê beloftes van ons leeg. Refrein: (4x) For keeps, dit was net ses somers lank. For keeps, ek het my vingers verbrand. Ek wens, ek wens, ek wens dit was for keeps. Ek wens, ek wens, ek wens dit was for keeps.