Stef Bos

Stef Bos - Moenie weggaan nie (uit Liefde voor muziek) songtekst

Je score:

Over deze songtekst:

Heb in een ver verleden les gegeven in het Afrikaans, in Zuid-Afrika, dus hoofdzakelijk hier de aanpassingen naar het Afrikaans gemaakt.

Je moenie weggaan nie
Maak die deur nie toe
Houdt dit oop vir ons
Ook al is jy moeg
Van weer probeer en opnuut begin
Terwyl ons weert dit maakt nie sin

Ek is nog nie reg
Ek wil nog veg
Vir jou, vir my
Vir die ewigheid
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie
Ook al is die vuur lankal gedoof
Dis nog nie dood
Die vlamme kan weer op ’n dag soos vroeër brand
En hierdie tyd van verwyt gaat verby
Solank jy net die deur nie sluit
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

En ek speel vir jou die rol van prins
Dat veg met 'n monster om die liefde te vind
En ek vlieg deur die wolke naar 'n land van goud
Op 'n skip met spoke, almal vir jou
Dwars deur die storm, dwars deur die nag
Solank jy errens op my wag
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie
Maar as jy gaan
Kus ek die grond
Volg soos 'n hond
Soos die skadu, van jou skadu
Herhaal die woorde uit jouw mond
Want ek is niks, ek is niemand
Sonder jou
Sonder ons
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Jacques Brel, Stef Bos

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2023

Taal: Afrikaans

Cover van: Jacques Brel - Ne Me Quitte Pas (2010, Engels)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden