Snotkop
Snotkop - HKGK songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
HKGK = Hier kom groot kak.
Daar't laas 'n jol so geskud in '84 Ja, al die shooters Dit maak ons wille pragtig Hou vas jou trouring, hou vas Die girls is beautiful Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die grasdak Hy staan bekend as daai ou wat als wil afbrand Check hierdie party trick, kom ons maak geskiedenis Kom cheer vir Dirkie want Dirkie is die business 'n Brandweerwa kon hom nie keer nie Die hele buurt brand af, sorry meneer Woh! HKGK Hier kom dit nou bra HKGK Soek jy 'n pak slae? Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK Hou daar is nou daar HKGK, HKGK, HKGK, HKGK Go Dirkie, go Dirkie, go Dirkie, yeah Go Dirkie, go Dirkie, go Dirkie, woh Sy sĂȘ sy skinny dip altyd net so na twaalf En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak Hou vas jou rokkie, hou vas Ja, ek is nou daar Maak solank jou knopies los Ja, jy sal moet reg staan Toe ek daar aankom toe staan sy al daar halfkaal Ons spring maar in en dis toe dat alles uitval Topless en vry in die swembad, ons is halfmal Net toe dit lekker rof raak toe staan haar pa daar 'n Haelgeweer kon my nie keer Sy't my verinner weer, sorry meneer Woh! HKGK Hier kom dit nou bra HKGK Soek jy 'n pak slae? Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK Hou daar is nou daar HKGK, HKGK, HKGK, HKGK So as jou bure bel om tienuur in die oggend Want almal is dagdronk HKGK En as die pote klop die vyfde keer in twee dae Want almal swem kaalgat HKGK HKGK Hier kom dit nou bra HKGK Soek jy 'n pak slae? Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK Hou daar is nou daar HKGK Hier kom dit nou bra HKGK Soek jy 'n pak slae? Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK Hou daar is nou daar HKGK, HKGK, HKGK, HKGK Ou bra, hier kom groot kak