Riana Nel
Riana Nel - Jy was daar songtekst
Je score:
Jy weet dis ek wanneer dit saak maak Wat jy aan my raak Jy weet jou arms laat my luister Hier waar jy langs my slaap Ek hoop jy weet jy is my einde En jy sal altyd wees, een gees, een vlees tot die dag van my dood Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof Jy was daar, jy's waar my hart behoort Sê dis hoe ons dit kan heelmaak As ons net aanhou praat En as die praat nie meer genoeg is, net onthou wat wag Jy sê jy weet ek is jou einde En ek sal altyd wees, een gees, een vlees tot die dag van jou dood Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof Jy was daar, jy's waar my hart weer asem haal vir die eerste maal in jare Net aan jou bly ek trou Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof Jy was daar, jy's waar my hart behoort Jy was daar, jy's waar my hart behoort