René van Zyl
René van Zyl - Presies wat ek vra songtekst
Je score:
Iewers hier in my voel ek die woorde kry Al sê my hart dit kan nie Ek weet vir jy moet bly Al voel ek nou alleen Jy bly vir my die een Hoor wat ek jou sê My hart wil jou weer hê Al skryf ek jou 'n brief Ek het jou baie lief Jy ken tog al my foute Vergewe asseblief Ek weet ons kan probeer Dan raak ons (??) Gee my wat ek vra om jy in my hart te dra Maar baby moet my nie te lang laat wag nie Of dit voel goed gaan hier in my Gee my net 'n rede om aan vas te hou Want die ure vlieg verby Jy leef in my drome Jy bly net die een Jy gee vir my sonskyn Jy's lag in die reën Jy's lig in my donker Die een wat my dra Jy lyk soos 'n engel, baby Jy's presies wat ek vra Elke liewe dag het ek vir jou gewag En droom die mooiste drome elke liewe nag Jy sê jy wil hier bly Vergewe hier by my Jy fluister in my oor Ek wou jou nooit verloor Maar baby moet my nie te lang laat wag nie Of dit voel goed gaan hier in my Gee my net 'n rede om aan vas te hou Want die ure vlieg verby Jy leef in my drome Jy bly net die een Jy gee vir my sonskyn Jy's lag in die reën Jy's lig in my donker Die een wat my dra Jy lyk soos 'n engel, baby Jy's presies wat ek vra Jy's presies wat ek vra Maar baby moet my nie te lang laat wag nie Dit sal doodgaan hier in my Gee my net 'n rede om aan vas te hou Want die ure vlieg verby Maar baby moet my nie te lang laat wag nie Dit sal doodgaan hier in my Gee my net 'n rede om aan vas te hou Want die ure vlieg verby Jy leef in my drome Jy bly net die een Jy gee vir my sonskyn Jy's lag in die reën Jy's lig in my donker Die een wat my dra Jy lyk soos 'n engel, baby Jy's presies wat ek vra Jy's presies wat ek vra Jy's presies wat ek vra