Nicholis Louw

Nicholis Louw - Ek Onthou songtekst

Je score:

Wat is dit as ek net terug dink aan jou
Dinge wat in jou gedagtes dwaal
Hoe weet jy waar ek was
Was jy daar, soek jy my?
Ek mis jou, maar ek laat jou vry

Baby, luister net vir ‘n oomblik
Na jouself en die dinge wat jy sê
Niks maak sin nie, maar dit maak my seer
As jy wou, kon ons alles gekeer het

Want ek onthou daardie nag
Toe ek my hart vir jou wys
Ek onthou daardie dag
Toe ons paaie kruis
Die dinge wat jy gesê het
Die kyk wat jy my gegee het
Alles is verby maar ek onthou

Liefde is nie altyd genoeg nie
Weet jy jy’t dit aan my bewys
Nou’s ons uit, jy is ver van my
Niks is reg want jy is weg
As ek jou net weer kon soen

Maar ek onthou daardie nag
Toe ek my hart vir jou wys
Ek onthou daardie dag
Toe ons paaie kruis
Die dinge wat jy gesê het
Die kyk wat jy my gegee het
Alles is verby maar ek onthou

Toe ek ‘n kind was het ek gedroom van meisies soos jy
En die kind in my hou nog aan
Nou’s ons uit, jy’s weg van my
Niks is reg jy is weg
Kan ek jou nog net een keer soen

Want ek onthou daardie nag
Toe ek my hart vir jou wys
En ek onthou daardie dag
Toe ons paaie kruis
Die dinge wat jy gesê het
Die kyk wat jy my gegee het
Alles is verby, maar ek onthou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2004

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Grootste Treffers Sover , My Hart Is Aan Die Brand (2004)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden