Nianell
Nianell - Lief my songtekst
Je score:
(Mmm Mmm Mmm Ja) Jy weet ek´s steeds verlief op jou Die aap is, die aap is lankal uit die mou Ek wil jou aan 'n lyntjie hou Maar jy weet reeds ek´s lief vir jou So hierdie storie raak 'n bietjie flou, flou, flou Ek weet ek kan soms moeilik raak Jou lewe deurmekaar kom praat Maar styf hier in jou arms wat maak dit saak Ek sê lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ek sê lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ja ek sê lief my soos net jy alleen kan doen Liefde kos soms so bietjie werk Die koel is, die koel is lankal deur die kerk Daars niks wat ons twee kan beperk Die storms maak ons tog net sterk Ja net so bietjie liefde maak dit werk, werk, werk Ek weet eks kan soms moeilik raak Jou lewe deurmekaar kom praat Maar styf hier in jou arms wat maak dit saak Ek sê lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ek sê lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ja ek sê lief my soos net jy alleen kan doen Met jou lippe teen aan my Vergeet ons die baklei Vat die passie draai dit om Want dis wat teen ons stry Die stryd ´s nie tussen jou en my Dis woorde wat mislui Los nou alles wat ons onderkry (Ja, ja, ja) Lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ek sê lief my, lief my, lief my soos net jy alleen kan doen Vou my in jou arms toe en seël dit met 'n soen Ja ek sê lief my soos net jy alleen kan doen Ja lief my soos net jy alleen kan doen (Mmmm) Lief my soos net jy allen kan doen (Ja)