Nádine

Nádine - Soen-My glimlag songtekst

Je score:

Jy maak my mal met daai soen my glimlag.

Dit wat verby is was nodig.
Dit het my gebring van veraf tot hier by jou.
Ek het baie verloor, maar ek soek niks meer as jy.
Ek het die antwoord vir my vrae in jou gekry.

Daar’s ‘n vuur wat brand in daai Engel oë, ek wil nie sonder jou.
Dit wat ons voel, presies waaraan ons moet vashou.
In my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag. 
Jy maak my mal met daai soen my glimlag.

Trane hoef jy nooit weer te huil.
By jou is my lewe vir altyd tot die einde toe.
Ek het baie verloor, maar ek soek niks meer as jy.
Ek het die sonskyn vir my nag in jou gekry.

Daar’s ‘n vuur wat brand in daai Engel oë, ek wil nie sonder jou.
Dit wat ons voel, presies waaraan ons moet vashou.
In my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag. 
Jy maak my mal met daai soen my glimlag.

Jy’s altyd daar as ek omkyk.
My drome saam jou word nou waar.

Daar’s ‘n vuur wat brand in daai Engel oë, ek wil nie sonder jou.
Dit wat ons voel, presies waaraan ons moet vashou.
In my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag. 
Jy maak my mal met daai soen my glimlag.
Met daai soen my glimlag.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Skildery (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden