Nádine

Nádine - Heidi songtekst

Je score:

Heidi, Heidi, jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi, dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome, groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit
Laat jou glimlag nooit
Laat jou glimlag nooit verdwyn!

Heidi, Heidi, speel met Peter en Josef
Heidi, Heidi, wys vir Snoekie die bome
Sonskyndae, in die berge van Switserland
Heidi, Heidi, jy bly ons
Jy bly ons
Jy bly ons lieflingkind!

Jodel he hi hi
Jodel he hi hi
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Polygram SA

Details:

Uitgegeven in: 1997

Taal: Afrikaans

Cover van: Gitti & Erika - Heidi (1977, Duits)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden