Mia Louw
Mia Louw - Mengelmoeskardoes songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
Luister na daardie liedjie op Mia Louw se webwerf:
http://www.mialouw.com/music/14.mp3
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen Groter as Hentiesbaai se wengaljoen Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes Meer as al die tieners wat op mixed chat Verder as die seese van Gibbs se bat Meer as die gees by die Klein Karoo kunstefees Koor: Jy dink jy's lief vir my Maar ek lief jou meer Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer As jy my wil druk hou ek jou stywer vas Soen my gou, en ek sal jou verras Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer Ek lief jou meer Langer as die draai van die Kaapse draai Dieper as die see in 'n Weskusbaai Wyer as wyd Hoër as die hoogste berg Meer as al die borrels in my borrelbad Groter as die potholes op die noordwes pad Verder as vêr Langer as die N1 lyn Koor: (2x) Jy dink jy's lief vir my Maar ek lief jou meer Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer As jy my wil druk hou ek jou stywer vas Soen my gou, en ek sal jou verras Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer Ek lief jou meer Ek lief jou meer