Mari Lotz

Mari Lotz - Genoeg songtekst

Je score:

Ek het genoeg net teruggesit
Genoeg alles aanvaar
Dis tyd om terug te veg
Dis tyd om op te staan
Ek het genoeg gesukkel
Ek het genoeg verloor
Dis tyd om te praat
Vir dit waarin ek glo

Ek roep na jou
Vat weer my hand
Jy’t jou rug op my gedraai
Dis ook my huis
Dis ook my land
Keer terug my Suid-Afrika

Genoeg het al geleef
In die naam van Afrika
Genoeg het ook gesterf
En geoffer wat jy vra
Ek sal net antwoord op jou roepstem
As jy ook my belange dra
Ek sal net luister na jou eise
As jy erken dat ek bestaan

Ek roep na jou
Vat weer my hand
Jy’t jou rug op my gedraai
Dis ook my huis
Dis ook my land
Keer terug my Suid-Afrika

Ek roep na jou
Vat weer my hand
Jy’t jou rug op my gedraai
Dis ook my huis
Dis ook my land
Keer terug my Suid-Afrika

Hardloop terug my Suid-Afrika
Hardloop terug my Suid-Afrika
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Is Jy Oukei?

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden