Liezel Pieters

Liezel Pieters - Asemloos songtekst

Je score:

Ons loop hier deur die strate, ´n romantiese stad
Die aand is vol beloftes, waar gaan ons dit heen vat?
Oho, oho
Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees
Daar´s nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees
Oho, oho

Die oomblik saam met jou is soos ´n foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand

Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
´n Hele leeftyd om my vas te hou

Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
´n Hele leeftyd om my vas te hou

Liefde onvermydelik, alles is so duidelik
´n Duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou

Ek staan hier op die rand van die hoogste gebou
My vrese is vergete wanneer jy my vas hou
Oho, oho
Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel
En na al die jare is dit steeds hoe ek voel
Oho, oho

Die oomblik saam met jou is soos ´n foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand

Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
´n Hele leeftyd om my vas te hou

Liefde onvermydelik, alles is so duidelik
´n Duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Asemloos

Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
´n Hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik, alles is so duidelik
´n Duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou

Asemloos
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: Kristina Bach

Publisher: SME Africa

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Cover van: Helene Fischer - Atemlos durch die Nacht (2017, Duits)

Vertalingen: Duits

Komt voor op: Asemloos (2015) , Sing My Hart Uit (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden