Lianie May

Lianie May - Vergeet my nie songtekst

Je score:

Wat sal dit vat om `n 100 myl te loop?
Wat sal dit vat om `n plekkie te herdoop?
Wat sal dit vat om jou hier te kan hê, my lief?
Wat sal dit vat?

Wat sal dit vat om te offer wat jy vra?
Wat sal dit vat om die seer alleen te dra?
Wat sal dit vat om ons lewe terug te hê?
Soos die eerste dat toe jou oë op myne lê

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan
Vergeet my nie
Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are
 
Wat sal dit vat om ons kinders te leer loop?
As ons met hul geskei word deur die dood
Sal jy vir my die Onse Vader bid?
Sal ek en jy Hom altyd eerste sit?

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan
Vergeet my nie
Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are
 
Bewaar jou, bewaar Sy woorde wat jou lei, weer terug na my
Op my knieë, daar sal jy my kry

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan
Vergeet my nie
Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are
Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan
Vergeet my nie
Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are
Vergeet my nie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vergeet my nie (2007)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden