Lianie May

Lianie May - Saam is ons beter songtekst

Je score:

Die lewe het sy wilde paaie met jou
Geloop deur die storms deur storms tot nou
Maar ek weet ek wil nie meer sonder jou

En nou 't ek geleer wat jy sê is jou woord
Sê weer die woorde, ek speel die akkoord
En ek weet, ek is nou veilig by jou

Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

Wat sal die wyser van tyd oor jou hou
Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou
Sal jy weet ek wil nie meer sonder jou

Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys
Ek los my spore, want jy word my huis
Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou

Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

Al die nagte sonder jou
Al die nagte sonder jou
Jy weet jy hoort by my
Los jou verlede ek sal jou daar kry

Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Lank lewe die liefde (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden