Lianie May
Lianie May - Boerevry songtekst
Je score:
Wys my, wys 'n bietjie liefde Gee 'n bietjie meer as meer En vat my nog 'n keer vanaand Onthou jy, onthou jy nog ons liefde Want dit word nou te lank En ek mis jou hier vanaand Sing saam met my, do wa di di dam, do wa di di do Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry Sing saam met my, do wa di di dam do wa di di do Sing saam met my en lekker boerevry Wys my, wys my ek is joune Wys hoe dit raak, kan nie slaap Want dis mos hoe die liefde maak Vry my, vry my sonder einde Want as jy hou, hou jy vas Ek's die een wat by jou pas Sing saam met my, do wa di di dam, do wa di di do Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry Sing saam met my, do wa di di dam do wa di di do Sing saam met my en lekker boerevry Voel my hart hoe klop dit as jy aan my raak Voel my hart, dis joune en dis soos ons maak Sing saam met my, do wa di di dam, do wa di di do Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry Sing saam met my, do wa di di dam do wa di di do Sing saam met my, my lekker boerevry