Laurika Rauch

Laurika Rauch - Jakarandastrate songtekst

Je score:

Jakarandastrate roep my vanaand
Ek luister na die liedjie op die wind, en ek volg my hart waar hy gaan
Ja, ek volg my hart waar hy gaan

Jare gelede, vaar ek na die vreemde
Met drome wat sweef op die wind
My hart se begeerte, om lewensgeheime in onbekende stede te vind
My voetspore kruis kontinente en eilande, nêrens kon grense my bind
Deur kronkelende strate, oor silwer promenades soek ek na die reënboog se punt

Jakarandastrate roep my vanaand
Ek luister na die liedjie op die wind, en ek volg my hart waar hy gaan
Ja, ek volg my hart waar hy gaan

Te lank het ek gewandel langs wild vreemde paaie, te ver het ek gesoek na die kruis
Die spore na geluk loop in sirkels en draaie en lei my weer terug na die huis

Jakarandastrate roep my vanaand
Ek luister na die liedjie op die wind, en ek volg my hart waar hy gaan
Ja, ek volg my hart waar hy gaan

Jakarandastrate roep my vanaand
Ek luister na die liedjie op die wind, en ek volg my hart waar hy gaan
Jakarandastrate

Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Valiant Swart

Componist: Valiant Swart

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 1999

Taal: Afrikaans

Cover van: Valiant Swart - Jakarandastrate (2003)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden