Kurt Darren
Kurt Darren - Kom Ons Vat Die Langpad songtekst
Je score:
Eendag op 'n langpad na nerens het my wêreld net gaan staan ek vertel jou my storie Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oë het sy daar gestaan Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar hart in 'n wêreld van onsin Sy was daar met die son in haar oë In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan Soos 'n opgemaakte storie Niemand sien ons niemand hoor nie Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Dis die pad waar ons van voor af kan begin Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede Op die langpad maak die wêreld weer sin Eendag op 'n lanpad na erens het my wêreld weer begin en dis nou my storie Sy's nog daar en sy ry op die wind Met 'n rigting in haar hart het sy ons wêreld weer laat opstaan Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan Soos 'n opgemaakte storie Niemand sien ons niemand hoor nie Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Dis die pad waar ons van voor af kan begin Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede Op die langpad maak die wêreld weer sin En die oomblik is hier ons kan aan die sterre gaan raak En die oomblik is hier ons is nou vir ewig Op die langpad loop ons saam Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan Soos 'n opgemaakte storie Niemand sien ons niemand hoor nie Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad Dis die pad waar ons van voor af kan begin Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede Op die langpad maak die wêreld weer sin Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede Op die langpad maak die wêreld weer sin