Koos Kombuis

Koos Kombuis - Bicycle Sonder `n Slot gitaar chord

Je score:

Bicycle sonder `n slot deur Koos Kombuis

D     Fm#            G          D
Karin onthou jy  ons kuiers met koeldrank
              Fm#      A          A7
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
D             Fm#     G            D
Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
              Fm#       G          D
Die nagte met honde en goed om te doen

D                Fm#       G         D
Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot
               Fm#     A         A7
Ek leen jou my bicycle sonder `n slot
D              Fm#         G        D
Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap
                     Fm#                G     A             D
Maar ek moes net vir jou s?, ek het jou lief, lief soos die Kaap

D            Fm#     G           D
Saam het ons bulte geklim in die somer
                Fm#    A           A7
en fietsgery al op die soom van `n droom
D               Fm#              G        D
Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop
                  Fm#         G              D
Al ons vrae het gewapper soos vli?ers aan `n boom

D        Fm#          G         D
Karin verstaan jy dat jare soos wyn
                Fm#       A             A7
Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
D               Fm#           G         D
Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h?
                     Fm#       G            D
Maar dat kinders die w?reld al meer gaan verstom
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Koos Kombuis

Componist: ?

Publisher: Gallo Record Company

Details:

Uitgegeven in: 1999

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Greatest Hits (2000)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden