Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Sweet dreams songtekst

Je score:

Sweet dreams baby

Ek lees jou SMS, vergeet van al die res
In my hart is jy vir altyd ingeprent
Jy’s ’n deel van my, dit sal altyd so bly ... so bly ... so bly ...

Soos dit later word, dink ek meer aan jou
Het al jou smse op my foon gehou
Net voor ek gaan slaap
Wag ek dat jy sê ... jy sê ... jy sê ...

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek
Soos ’n ridder in ’n storieboek
Sal jy my kry ek wil hê jy moet

Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry
As die son op kom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams

Toe ek wakker word, dink ek weer aan jou
Ek sukkel om gisteraand se droom te kan onthou
Daar was ek en jy, soene en champagne ... champagne ... champagne 

Sal ek jou weer vanaand in my drome kry
By dieselfde boom soos met ons eerste vry
Waar jy my vertel hoe jy my altyd sal bel ... sal bel ... sal bel ... sal bel

 Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek
Soos ’n ridder in ’n storieboek
Sal jy my kry ek wil hê jy moet

Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry
As die son op kom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams

En al voel ek ver van jou
Sal ek dit altyd onthou, ... onthou ... onthou
Dis waaraan ek vashou ... waaraan ek vashou
As ek vanaand weer wakker lê
Sal jy my bel om te sê, my baby slaap jy al
Ons kan praat en praat tot jou oë toeval

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek
Soos ’n ridder in ’n storieboek
Sal jy my kry ek wil hê jy moet

Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry
As die son op kom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams
Sweet dreams
Sweet dreams
Sweet dreams

Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry
As die son op kom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden