Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Sê wat jy wil sê songtekst

Je score:

Vers 1

Ek voel onseker hier by jou
Dis of als wat ek onthou
Vir `n tyd wag om my weg te vat van jou
En al hou ek jou nou vas
Voel ek hoe jy weg draai omdat jou hart nog nooit net myne was

Koor

Sê wat jy wil sê  - x3
Wil jy my nie hê wil jy my hê wil jy my hê
Sê wat jy wil sê - x3
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou

Vers 2

En jy was nog gister by my
Jy het lank gebly asof jy nie weg sou gaan
Nou is als verby
Was ek dalk te gou vir jou?
Of was ek net nog net een vir jou wat jou hart vir `n seisoen kon hou?

Brug

Sê my wat jou hart voel
Ek wil verstaan wat jy bedoel

Koor
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden