Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - My Kruis songtekst

Je score:

Nooit het ek geweet, hoe seer dit als sal maak nie
Nooit het ek besef, hoe ek terug sal moet staan nie
En toekyk hoe die wêreld, als om ons verskeur
So baie het gebeur

Ek voel alleen op hierdie grondpad, met mense oë op my
Wat toe kyk wat ek verkeerd doen, en of ek terug gaan baklei
Die oë deursoek die aarde, om te sien wat opreg is
Maar niks word gekry

God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

Daar's 'n storie in my, met die woorde geskryf
In die notes op my iPhone, waar ek soms terug baklei
Wat die mense nooit sal lees nie
Want wat hulle nie weet nie, sal niemand kan verskeur nie

God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

En al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan
Want U red my uit, Here U hoor my

God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

En al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan
Want U red my uit, Here U hoor my

Daar's 'n storie in my, met die woorde geskryf
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2017

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Sing Vir Liefde (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden