Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Maybe baby vanaand songtekst
Je score:
Hier vanaand Dis ek en jy in ons drome saam Tyd staan stil en ek vries die raam Dis ek en jy vanaand In jou oë is iets wat sê dat ek jou bekoor Jy vluister wat ek in my oor wil hoor Net ek en jy vanaand Maybe baby vanaand My hart loop oor, ek wil met jou praat Ek wou nog sê, maar ek was te laat Jy is nie meer daar En baby, baby vanaand As jy kon weet hoe ek oor jou voel Sou jy kon sien dat ek dit bedoel Ek mis jou soen Baby vanaand Hier vanaand, as ek net weer aan jou kon raak, jou liefde op my lippe smaak, dit maak nou nie meer saak Ek sal keer dat hierdie ding met ons gebeur Die aand toe jy uitstap by daardie deur My baby, ek is alleen Baby baby vanaand My hart loop oor, ek wil met jou praat Ek wou nog sê maar ek was te laat Jy is nie meer daar En baby baby vanaand As jy kon weet hoe ek oor jou voel sou jy kon sien dat ek dit bedoel Ek mis jou soen Baby vanaand Baby, maybe baby vanaand Maybe baby maybe baby vanaand Maybe baby vanaand Baby baby vanaand My hart loop oor, ek wil met jou praat Ek wou nog sê maar ek was te laat Jy is nie meer daar En baby baby vanaand As jy kon weet hoe ek oor jou voel Sou jy kon sien dat ek dit bedoel Ek mis jou soen Baby vanaand