Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Lief vir jou geraak songtekst

Je score:

Hoe kon ek als so verloor
Hoe kon ek almal net so glo
Terwyl ek weet hoe werk jou hart
Terwyl ek weet hoe alles was

As ek weer `n kans kan kry
En jou woorde hou by my
Sou ek jou terug draai na my toe

Koor:

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek ’t my keuse reeds gemaak
Maak die res regtig saak?
Hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’ t die beste van jou vir my gegee

Die storm het lank aangehou
Ek hoor al dae nie meer van jou
Jy was daar, elke keer
Deur die goeie en die seer
Vergewe my, kan ons vergeet?
Ek wil vir altyd by jou wees
Kom ons draai terug die wyser
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden