Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Daars ‘n storm songtekst

Je score:

Ek soek na dinge rondom my
Daars soveel vrae wat onbeantwoord bly
Hoor jy die stiltes in jou hart
Of soek jy ook na hoe dit alles was

Want daars ‘n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Ek hoor jou roep hier binne my
Ek ken die goed wat jou so seer laat kry
En al die vrae wat jy ook het
Al sou ons als weet sou ons dit dan kon red

Want daars ‘n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

En ek sal alles [? ... geev ri jou as jy ook wou
Dis de liefde wat ons hou ...?]

Want daars ‘n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Want daars ‘n storm
Want daars ‘n storm
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Daars ‘n storm
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden