Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - As die gordyn val songtekst
Je score:
Ek en jy, staan alleen Almal is weg, en ek voel dit reën Soos elke aand, na elke show Los jy my weer, en jy ’t geen berou As die gordyn val, haal jy jou masker af En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien En niemand ooit sal weet nie Maar dit verander alles Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink Verander my en jou, ons boot begin te sink Want jy voel niks vir my nie As die gordyn val Hoe was ek so verkeerd? Waarom kon ek jou net nie vergeet En ook soos jy, elke aand My teen die ander daar om jou meet As die gordyn val, haal jy jou masker af En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien En niemand ooit sal weet nie Maar dit verander alles Verander hoe ek voel En wat ek van jou dink Verander my en jou, ons boot begin te sink Want jy voel niks vir my nie As die gordyn val Ek wens ek kon dit skreeu Ek voel so vasgehou Want vir my en jou was daar tog nooit `n kans gewees As die gordyn val, haal jy jou masker af En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien, en niemand ooit sal weet nie As die gordyn val, haal jy jou masker af En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien, en niemand ooit sal weet nie Maar dit verander alles Verander hoe ek voel En wat ek van jou dink Verander my en jou, ons boot begin te sink Want jy voel niks vir my nie As die gordyn val