Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Al breek ons gelyk songtekst

Je score:

Die liefde vertrou mos vir altyd
Woorde word minder so metter tyd
Vashou aan ou goed los net verwyd
Al wat saak maak is die liefde
Jy’t nog gesê ons sal baie val
Maar die opstaan en aangaan is al wat tel
Met jou aan my sy sal ons stories vertel
Van die liefde … ware liefde
Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder
En weet jy ek sal nooit kan opgee
Al breek ons gelyk, al breek ons gelyk
Jou glimlag vertel my nog al die tyd
Dat ‘n sagte woord woede bedaard kry
Jy’t ‘n hart wat my wys hoe die liefde lyk
En van uithou, leer ek by jou
Jy’s die deel in my dag wat my hart verbly
Al loop die pad moeilik is jy by my
Daar’s ‘n stilte in jou wat ons altwee wys
Hoe werk liefde, ware liefde
Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder
En weet jy ek sal nooit kan opgee
Al breek ons gelyk, al breek ons gelyk
Hoor jy hoe roep ek jou naam uit
Net jy voel soos ek as ons seer kry
En jy weet ek sal nooit kan opgee
Al breek ons gelyk, al breek ons gelyk
Liefde, seer kry, val en verby kyk en kwaad word 
Deur dit, als kan oorwin word
Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder
En weet jy ek sal nooit kan opgee
Al breek ons gelyk, al breek ons gelyk
Hoor jy hoe roep ek jou naam uit
Net jy voel soos ek as ons seer kry
En jy weet ek sal nooit kan opgee
Al breek ons gelyk, al breek ons gelyk
Liefde, seer kry.

ABDV.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Uitklophou (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden