Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - Dans met my songtekst

Je score:

Dans met my

Jy by my, ek by jou, ons twee by mekaar.
Dis hoe dit hoort in hierdie wêreld, 
sal jy ooit weet hoe my hart jou mis,
My hart jou mis

Sal vir jou die wêreld dra, alles weer heel maak,
Sal die aarde draai vir jou, alles van jou veilig hou
Jou veilig hou

Dans nou met my, hier in die reën
Kom ons draai en draai om en om
Dans nou met my, onder die Hemel
Liefde kan ons nou weg voer, na die planeet van liefde.
Liefde, met jou

Sal die maan vir jou gaan haal, sterre aan die hemel hang
Solank jy net vir my die sleutel na jou, 
Na jou hart gee, na jou hart gee

Dans nou met my, hier in die reën
Kom ons draai en draai om en om
Dans nou met my, onder die Hemel
Liefde kan ons nou weg voer, vir altyd saam.
Tot aan die einde van ons tyd hoort ons by mekaar
Niks sal dit ooit weg kan vat, solank ons liefde wen
Kan jy my hoor, kan jy my hoor?

Dans nou met my, hier in die reën
Kom ons draai en draai om en om
Dans nou met my, onder die Hemel
Liefde kan ons nou weg voer, na die planeet van liefde.
Liefde, met jou

Dans met my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Ongelooflik (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden