Jay en Lianie

Jay en Lianie - Rug teen die muur songtekst

Je score:

Ek is moeg gesoek, ek is flou geloop
Ek is middel deur, maar jy gee my 'n bietjie hoop
Ek het lank gewag, ek het lank gewag, ek als probeer
Ek het als verloor, maar soveel ook geleer

[Koor]
Met my rug teen die muur lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur

Ek was heen en weer, ek was vasgekeer
Ek was seer gedra, maar jy was daar toe ek jou vra
Om my heel te maak, om my hand te vat
En die pad wat ons begin het, klaar te maak

[Koor]
Met my rug teen die muur lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur

[Brug]
Elke hart soek 'n hart, wat hom raak
En weer wakker maak, want dis nooit nooit te laat

[Koor]
Met my rug teen die muur lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur
Met my rug teen die muur
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Bonnie en Clyde

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden