Jacqueline Luies

Jacqueline Luies - Stoksielalleen songtekst

Je score:

Al gaan jy soms uit met ’n masker op jou gesig
En al wat jy wil hê is ’n smile op jou gesig
Maar daar is iemand nes jy, iemand wat ook seerkry
Iemand wat ook self wil wees

En daar is iemand nes jy
Iemand wat ook swaarkry
Iemand wat die wêreld vrees

Voel jy stoksielalleen
Net met fotos as vriende vanaand
Voel jy stoksielalleen
Met geen vriende om mee te praat

Stoksielalleen!

Stoksielalleen!

Maar het jy jou dae waar die lewe jou verdrink
Dis die dae wat jy die masker plak op jou gesig
Maar daar is iemand nes jy
Iemand wat ook seerkry
Iemand wat ook self wil wees

Daar is iemand nes jy
Iemand wie se hart ly
Iemand wat die wêreld vrees

Voel jy stoksielalleen
Net met fotos as vriende vanaand
Voel jy stoksielalleen
Met geen vriende om mee te praat

Stoksielalleen!

Stoksielalleen!

Selfs tussen skare voel jy verlate

Voel jy stoksielalleen
Net met fotos as vriende vanaand
Voel jy stoksielalleen
Met geen vriende om mee te praat

Stoksielalleen!

Stoksielalleen!
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Greyland Records

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Dis Hier Dis Nou (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden