Heintje (Hein Simons)
Heintje (Hein Simons) - Wag daar iewers liefde songtekst
Je score:
´n Eensame wandelaar geen plek is ek tuis al soekend swerf ek so alleen. Al vroeg in my lewe was ek sonder huis met niemand wat oor my kan ween. Wag daar iewers liefde vir my? ´n Herberg vol vreugde ja daar wil ek bly. Ek wil al my sorge vergeet want daar wil ek rus my siel weer verjeug. ´n Wandelaar so eensaam geen vriend het ek meer my paadjie loop dood elke keer. Met voete wat struikel stap ek oor die rand miskien is daar hoop anderkant. Wag daar iewers liefde vir my ´n Herberg vol vreugde ja daar wil ek bly. Ek wil al my sorge vergeet want daar wil ek rus my siel weer verjeug. Wag daar iewers liefde vir my? ´n Herberg vol vreugde ja daar wil ek bly. Ek wil al my sorge vergeet want daar wil ek rus my siel weer verjeug.