Heintje (Hein Simons)
Heintje (Hein Simons) - Suid-Afrika ek het jou lief songtekst
Je score:
Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Jy het my hart gesteel Wil jou met niemand deel Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Vir my so wonderbaar Altyd wag liefde daar Al die nooiens is so mooi en fraai Kan jou vinnig om hul vingers draai Opgewekte laggies vrolik bly Is daar dalk een vir my Blomme wat jou wye veld versier Wintersmaande voel soos lente hier En jou lug is altyd vars en skoon In jou hart wil ek woon Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Jy het my hart gesteel Wil jou met niemand deel Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Vir my so wonderbaar Altyd wag liefde daar Al die nooiens is so mooi en fraai Kan jou vinnig om hul vingers draai Opgewekte laggies vrolik bly Is daar dalk een vir my Blomme wat jou wye veld versier Wintersmaande voel soos lente hier En jou lug is altyd vars en skoon In jou hart wil ek woon Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Jy het my hart gesteel Wil jou met niemand deel Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Vir my so wonderbaar Altyd wag liefde daar Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Jy het my hart gesteel Wil jou met niemand deel Suid-Afrika ek het jou lief Suid-Afrika my hartedief Vir my so wonderbaar Altyd wag liefde daar