Heintje (Hein Simons)
Heintje (Hein Simons) - Kom staan ´n bietjie nader songtekst
Je score:
Ek wou vir jou gevra het Waarom jy nie wil trou Ek wou lankal gesê het Hoe baie ek van jou hou Sou jy dalk na my luister As ek net vir jou kom sing Sou jy dalk vir my glimlag As ek vir jou blomme gaan bring Kom staan ´n bietjie nader Jy weet ek hou van jou Nog net so effens nader Dat ek jou hand styf vas hou Ek wil jou vir die dans nooi Gaan wys hoe skyn die maan Hoe duisend sterre skitter Dan steel ek ´n soen in die laan My hart klop tog so vinnig As ek net na jou kyk ´n Reëndag word vol sonskyn My hart is vol geluk Ek pluk ´n duisend rose Ek doen dit elke dag Dan droom ons saam ons drome En kyk hoe ons môres dan lag Kom staan ´n bietjie nader Jy weet ek hou van jou Nog net so effens nader Dat ek jou hand styf vas hou Ek wil jou vir die dans nooi Gaan wys hoe skyn die maan Hoe duisend sterre skitter Dan steel ek ´n soen in die laan Kom staan ´n bietjie nader Jy weet ek hou van jou Nog net so effens nader Dat ek jou hand styf vas hou Ek wil jou vir die dans nooi Gaan wys hoe skyn die maan Hoe duisend sterre skitter Dan steel ek ´n soen in die laan Dan steel ek ´n soen in die laan