Eden (ZA)
Eden (ZA) - Kwart oor vyf songtekst
Je score:
Voel jy nog vir my wat jy nie sê Was ek nie die een wat jy wou hê En alles wat ons was is nou verby Wens jy was nog by my Jy weet ek sou jou altyd veilig hou Maar waar is jy nou Maar waar is jy nou Oh, my hart voel rou Oh, my hart voel rou En dis net oor jou Kwart oor 5 dit was te laat gewees Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jy's nou syne Die deure van die kerk was reeds gesluit So hou 'n mens die ongenooides uit Daar was so veel wat ek vir jou wou vra Wie't jou so verander Dat jy nie meer jouself eers kon herken Sê my wie't gewen Wie't gewen Het jou hart geen rem Het jou hart geen rem Hoor jy nie my stem Kwart oor 5 dit was te laat gewees Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jy's nou syne Hoe maak ek reg, dit wat my hart wil hê Hoe kry ek jou, om weer by my te lê Kwart oor 5 dit was te laat gewees Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jy's nou syne Kwart oor 5 dit was te laat gewees Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jy's nou syne Toe jy vir hom sê jy's nou syne