Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie - Suikerbos songtekst
Je score:
Suikerbos.. Ek wil jou hê En Suikerbos ... Ek wil jou hê Maar wat, O wat sal jou mamma daarvan sê? Dan loop ons so onderdeur die maan Ek en my Suikerbossie saam Jy's 'n regte Mamma's boy En van nou af is jy my toy Don't call me sweetie 'coz I'm bad for your teeth Maar moenie worry nie Want ek het jou lief Want jy's my Toothbrush, hush, hush Puppyslush, slush, slush Candyfloss, floss, floss Suikerbos, bos, bos, bos Jy staan weer hier In jou uitgewaste Dungary Brag oor education wat jy kry for free Op Takalani Sesami SABC 3,2,1 Suikerbos ek wil jou hê Suikerbos ek wil jou hê En ek gee nie om wat jou mamma daarvan sê Ons sal loop op die strand Hand aan hand Warm feeling op die koue sand My suikerbossie Dis 'n taai-taai storie 'n Diabeet se glorie Dis Sugar of honey-honey Shut up and show me the money Suikerbos ek wil jou hê Suikerbos ek wil jou hê En ek gee nie om wat jou mamma daarvan sê Ons sal loop op die strand Hand aan hand Warm feeling op die koue sand My suikerbossie Suikerbos ek wil jou Suikerbos ek gaan jou kry Suikerbos ek wil jou hê My Suikerbos ...