David Fourie

David Fourie - Hou my vas, stywer vas songtekst

Je score:

In jou oë sien ek als.
O, ek weet dit is nie verlore nie.
Daardie jeans is so Iche!
Daar's so baie wat jy my kan leer.
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis vir woorde ek weet.
Maar ons kan ook nie keer.
Moet ons dit maar probeer?

Is dit nou, is dit nooit?
Is dit nou, is dit nooit?
Ja, ons nie weer die dieselfde wees.
As jou lyf my verlei.
As jou lyf my verlei.
Dan weet ek jy kon my gedagtes lees.
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis vir woorde ek weet.
Maar ons kan ook nie keer.
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas, stywer vas.
Dit is donker, dit's nag.
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis is chaos in my.
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy.
Hoe my vas, stywer vas.
Dit is donker, dit's nag.
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis is chaos in my.
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy.

Kom ek gee jou my hand.
Want ek hoor 'n gegillery kom.
Hou my styf teen jou vas.
Wanneer hou al die vrae op?
Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis vir woorde ek weet.
Maar ons kan ook nie keer.
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas, stywer vas.
Dit is donker, dit's nag.
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis is chaos in my.
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy.
Hoe my vas, stywer vas.
Dit is donker, dit's nag.
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite.

Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Die Eerste Dekade (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden