Danie Niehaus

Danie Niehaus - Vir wat songtekst

Je score:

Hoeveel myl moet die mens nog loop
Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop
Waar atome broei en lawa dreigend kook

Want die jongmanne breek wat die ou manne bou
En niemand weet waar die pad ophou
Gooi hul hande in die lug
Waar die nuwe winde nou waai

Koor:
En die een sê wou en die ander sê nou
Jy gee en hul vat en die lug is blou
Waar rykmanskinders hulle disko’s hou
Vir wat, oh, vir wat

Wanneer gaan die mense leer
Jy besoedel nie die grond waarop jy teer
Want kyk, die see is groen en die bome kaal
Wie kry skuld en wie betaal vir wat

En die kind lê en kyk hoe die grafte lyk
Waar die ysterloop se punte pryk
En niemand lag en heelwat huil
Wat kan ons vir kos verruil vandag
Want die towerwoord is silikoon
Gedelf uit die murg van jou lewensboom
En niemand lag en heelwat huil
Wat kan ons vir kos verruil vandag

Hoeveel myl moet die mens nog loop 
Hoeveel myl moet die mens nog loop
Ek vra nou: Hoeveel myl moet die mens nog loop?
Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop

En die een sê wou en die ander sê nou
En jy gee en hul vat en die lug is blou
Waar rykmanskinders hulle disko’s hou
Vir wat, oh, vir wat

Hoeveel myl moet die mens nog loop 
Hoeveel myl moet die mens nog loop
Ek vra nou: Hoeveel myl moet die mens nog loop?
Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop

Hoeveel myl moet die mens nog loop
Hoeveel myl moet die mens nog loop
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 1993

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Kleure (1993) , Dagboek

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden