Cordelia
Cordelia - Mal in jou kop songtekst
Je score:
Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop? Jy moet weet dat ‘n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my? En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor? Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Wat is hierdie liefde, watter pil vat hierdie pyn? Ek hoor nog jou stem diep hier binne my, gaan dit ooit verdwyn? Jy sê dis alles niks nie, en my hart is nie vir jou Maak tog jou oë oop en kyk vir my, jy’s my man ek’s jou vrou Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop? Jy moet weet dat ’n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my? En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor? Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Gedink ek sê dit baie, ek het gedink jy het gehoor Ek soek jou gedagtes hier binne my, want jou kop het jou hart verloor Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop? Jy moet weet dat ’n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my? En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor? Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Jou hart is binne my eie, geen liefde op aarde is wyer as my liefde vir jou Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop? Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor? Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Ek bêre jou hart diep hier binne my, dalk is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou