Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka songtekst
Je score:
Hoeka Toeka, ja ja, en jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, en jou lied in my hart Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja ja, kom jou liefde, my hart Hoeka Toeka, ja ja, soos die môrewind op die water het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai Hoeka Toeka, ja ja, liefde is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, jy leef in my hart As die aandster ´s avonds laat aan die venster met my praat Dan verlang ek weer na jou As die sonop aan die lig kou Dan verlang ek nog na jou En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand Hoeka Toeka, ja ja, en jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, en jou lied in my hart Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja ja, kom jou liefde, my hart Hoeka Toeka, ja ja, soos die môrewind op die water het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai Hoeka Toeka, ja ja, Jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, Jy leef in my hart As die aandster ´s avonds laat Aan die venster met my praat Dan verlang ek weer na jou As die sonop aan die lig kou Dan verlang ek nog na jou En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand Hoeka Toeka, ja ja, en jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, En jou lied in my hart Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja ja, kom jou liefde, my hart Hoeka Toeka, ja ja, soos die môrewind op die water het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai Hoeka Toeka, ja ja, Jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, Jy leef in my hart Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja ja, kom jou liefde, my hart Hoeka Toeka, ja ja, soos die môrewind op die water het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai Hoeka Toeka, ja ja, Jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja ja, Jy leef in my hart