Brendan Peyper

Brendan Peyper - Dis nie sonde nie songtekst

Je score:

Kaalvoet loop
Spore in die sand is vrede
Bosveld roep
Wilder as die wild verlede

Hoekom is ons bang om vry te wees
Wat ander mense van ons dink
Hoekom is ons skaam om te probeer
Daar's goud wat in die water blink

Jy weet wat
Jy moet doen
Jy weet wie
Jy wil soen

Dis nie 'n sonde nie
Sonde om te lewe nie
Die einde nie
Meet nie teen die ander nie
Dis joune die, al ken jy nie die rede nie
Jy moet jy wees

Dis nie sonde nie, sonde om te sing en lag
Vir liefde nie
Dans totdat die lewe jou nie
Bang maak nie
Al ken jy nie die rede nie
Jy's hier om jy te wees

Grondpad ry
As die wolkhemel oopbreek
Vuur en vlam
Dans die hitte in die nag in

Wat sal dan gebeur as ons hardop sing
Hoeveel tyd het ons om braaf te wees
Wat is dit wat jy na die tafel bring
Jy't 'n kans om die beste jy te wees

Proe jy die sout van die see
As jou vlerke op die wolke rus
Die sterre skryf jou naam
Jy kies om hier te staan
Jy't een lewe om te leef

Deur die brul van die nag
Waar die stilte jou vind
Vang die vrede jou
Hoekom wil jy wag
Lag vandag 'n slag
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Dis nie sonde nie (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden