Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Vodka En O.J. (Orange Juice) songtekst

Je score:

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.

Hel man ek laaik dit
Wild soos 'n bikerit
As ek hom optop
Ja, weet niks van stilsit
Is jy geskei ou pel
Hoekom lyk jy soos die hel
Kan ek jou ma bel die storie te vertel.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.

Ek stamp die cheap brand
Pitte is maar min vanaand
As jy hom vir my koop
Kom sit hier op my skoot
Is jy 'n hondjietjie
Onder daai make up
Gooi my nog O.J.
Dan laaik ek jou okay.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en OJ.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.

Pas my die toolbox
Screwdriver roep ek hom
Na drie va' hulle, ja
Is ek jou beste chom
Ek skuim nou by die mond
Soos ´n hond vreet pap en grond
Voel nie te goed nie
Ja, hel die maag wil draai.

Vodka en O.J.
Mayday, Mayday
Môre is dit payday
Vodka en O.J.  (5x).
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Bok Van Blerk

Componist: Bok Van Blerk

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Komt voor op: De la Rey (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden