Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Stuk Van Jou songtekst

Je score:

So dis nou hoe dit is
En dis nou wat jou tasse sê
Al was jy dan ontrou
Ek wil nog van jou hou.

So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Sê my, wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou.

So dis nou waar jy lê
En dis waar wat my pêlle sê
Jou trane is te lou
Hoop hy kan van jou hou.

So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Sê my, wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou.

So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Sê my, wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou (2x).

Ek's die grootste stuk van jou
Grootste stuk van jou.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Bok Van Blerk

Componist: Bok Van Blerk

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: De la Rey (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden