Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - Sing Afrikaner Sing songtekst
Je score:
Sing, Afrikaner sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Afrikaner, sing. Jy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat Dis ‘n hartseer saak wat ons almal raak Want die groot verraad kom van uit ons eie mense. Want die een skeur die woorde van ‘n ander op En gebruik dit net vir sy eie lot En hy staan vir niks, nie soos ek en jy nie. Ek weet dit sal verander Die wiel sal eendag draai. Sing, Afrikaner sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Ooh, sing, Afrikaner sing As ons almal een word Kan ons die stilte breek Afrikaner sing. En dit lyk dalk vêr, maar dis voor jou deur Kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeur En daar's niks my vriend, niks wat dit kan keer nie. Want die dag sal kom dat die koning val En hy plek moet maak vir ‘n generaal Wat hom uitoorlê, met sy eie mense. Alles moet verander Die wiel sal eendag draai. Sing, Afrikaner sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Ooh, sing, Afrikaner sing As ons almal een word Kan ons die stilte breek Afrikaner sing. Alles het verander Is dit klaar te laat? Sing, Afrikaner sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Ooh, sing, Afrikaner sing As ons almal een word Kan ons die stilte breek Afrikaner sing (2x).