Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal songtekst

Je score:

Jy praat nog steeds my taal
Die vlamme brand so kaal
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal
Sê my voel jy nou
Soos ons taal nou bou
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.

Want jy praat nog steeds my taal
Ja jy praat nog steeds my taal
Sonder jou voel ek,...verdwaal.

En 'n koue vuur
Se kole brand nooit uit nie
Indie donker voel ons elkeen raak ons aan
Want my hart lê hier
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: De la Rey (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden