Bok Van Blerk

Bok Van Blerk & Steve Hofmeyr - Bring Als Wat Jy Het songtekst

Je score:

Over deze songtekst:

Lied van die Suid-Afrikaanse film "Platteland".

http://www.plattelanddiemovie.co.za/

Man teen man, so veg ons nou
Hart teen hart, so wys ek jou
Watter kant van goed of kwaad sal wen?

Jy moet weet, dink net mooi voor jy wil meet
Hoe ver ek val voor ek breek
Probeer en jy sal weet.

Moenie dink jou tricks kan my toor
Want ek sien deur elke kraak so, bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif
Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.

Oog vir oog, dit vat ek nou
Keer op keer, so wys ek jou
Al hoe meer maar keer sal ek teen jou.

Hoor my praat, hoor my reg en hoor my raad
Ek voel 'n veer vir goed of kwaad
So weet hoe staan ons nou.

Dink net mooi aan wat jy kan verloor het en weet dat ek bly staan
So, bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif
Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.

Jy kan maak net wat jy wil.

Ek staan vas en wag vir jou.

Ek sal sterk staan en veg toe jy val.

Bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif
Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde
Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden