Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - 68 Chevy songtekst

Je score:

Sy ry 'n 1968,...Chevy
Sy sê daar's soveel om te sien
Soos sy weg trek voel my hart,...heavy
Maar ek kon niks sê dat sy bly
Al my vriende sê vir my,...Buddy
'n One night stand is mos nie trou
Want girls so mooi soos sy gaan nooit,...Steady
En girls soos sy weet nie van bly.

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my,...Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my,...Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Ek's 'n man wat by jou kan staan.

En elke aand dink ek aan jou, Minki
Dink watter ou voel aan jou lyf
En al my pêlle sê ek's mal,...Crazy
Maar ek weet jy dink ook aan my.

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my,...Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my,...Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Ek's 'n man wat by jou kan staan.

En hoe ver gaan jy met daai ou,...Chevy
En hoeveel moet jou hart nog sien
En soos die paaie rol en draai,...Minki.
Onthou daar êrens kan jy bly.

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my,...Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my,...Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.

En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Komt voor op: De la Rey (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden