Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld - Vertel My songtekst
Je score:
Ek wens ek kon vandag antwoorde kry Want die vrae brand soos vuur hier binne my Ek wens ek kon vandag die rede weet Dan sou ek dalk ‘n stukkie van dit vergeet Want hoe kan ek aangaan, hoe kan ek voortgaan As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier Ek het seer hier, dit is my donker uur Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees Dat alles net sal uitwerk vir die goed Vertel my dis okay, iemand is daar vir my En eendag sal ek ook die antwoord leer Maar vir nou het ek seer ‘n Halwe woord sal ook ‘n troosting gee Want hier is ek, ek veg hier op my knieë En wie sal ooit die regte woorde kry Want niemand weet wat dra ek binne my Want hoe kan ek aangaan, hoe kan ek voortgaan As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier Ek het seer hier, dit is my donker uur Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees Dat alles net sal uitwerk vir die goed Vertel my dis okay, iemand is daar vir my En eendag sal ek ook die antwoord leer Maar vir nou het ek seer Al wat ek vra is vir ‘n redelike antwoord Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my