Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Reuse songtekst

Je score:

Ek hardloop hard maar jy hoor my nie
Ek het ‘n naam maar jy ken hom nie
Oor die berge van vergange kom ons aan

Weggesteek in die rotse staan
Soos water deur woestyne gaan
Oor die berge oor die vlaktes almal saam

Koor:
Ons staan op die skouers van reuse
Ons hardloop in die verte soos wilde perde
Loop saam, dis ons keuse, 
dis ons doel om op te staan

Ons loop in die land tussen helde
Kaalvoet oor die klippe, deur die velde
Kom saam, ja ons lewe vir die een wat oor ons staan
Jy verstaan ons nie maar dis ons wat vooruit gaan

Die sterre is ons horison
Op die wolke sal die waarheid kom
Uit ‘n plek wat van die voorlegging bestaan

Koor

Gaan in liefde, rus en vrede
Hoop wat nooit ooit sal vergaan
Gebore met ‘n doel om op te staan

Koor:
(EN deur die velde . . .)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Bobby van Jaarsveld

Componist: Bobby van Jaarsveld

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Maak 'n wens (2014) , Die eerste 10 jaar (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden