Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld & Lika Berning & Liefling (rolprent) - My lewe draai om jou (Bobby van Jaarsveld en Lika Berning) songtekst
Je score:
As ek opstaan of ek gaan slaap Is dit net jy wat in my kop bly En in my drome en in my hart voel ek jou Want agter mure, vleeslike mure Roep my hart uit, dit skree jou naam uit En in `n oomblik weet ek als is OK Oh, ek kan nie wag nie Meer om jou te sien nie Nie nog `n dag nie Ek kan jou nie vergeet nie My hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Jy's die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Ek's vir ewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou Dit is so moeilik om te verduidelik Wat in my aangaan Maar dit is duidelik Dat ek verlief is En dit als gaan oor jou Want agter mure, vleeslike mure Roep my hart uit, dit skree jou naam uit En in `n oomblik weet ek als is OK Oh, ek kan nie wag nie Meer om jou te sien nie Nie nog `n dag nie Ek kan jou nie vergeet nie My hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Jy's die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Ek's vir ewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou En as storms in my hart kom breek Weet ek jy is daar Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak My hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Jy's die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling, net aan jou Ek's vir ewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou