Ashton Nyte

Ashton Nyte - Die laaste dans songtekst

Je score:

Op ‘n woensdag sonder reën
Met ‘n glimlag en ‘n wed
Dat ek jou nie sou herken nie
As ek jou weer sou sien

Ek onthou ek het gewag
Vir ‘n week of vir ‘n jaar
Ek onthou dat dit gereën het
Op daai donderdag
En ek het jou belowe

As ek jou verloor
Sit die ligte af
Daar is niks meer om te sien nie
Onder hierdie las
As ek jou verloor
‘n Liedjie sonder klank
Jou hand hier op my skouer
Vir die laaste dans

Op ‘n woensdag sonder reën
Met ‘n glimlag en ‘n wed
Het die wêreld so verander
Sonder ‘n gebed

En jy hou my asem vas
So veilig in jou bors
En ek hoor jou in my drome
As my hart het dors
En ek het jou belowe

As ek jou verloor...

Die verlede vervaag
‘n Skakering van grys
Ek voel jou hand in myne

As ek jou verloor...
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Ashton Nyte

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Moederland (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden