Appel

Appel - Lunalief songtekst

Je score:

[Verse 1]
O Luna jy is spesiaal verby,
Jy wys vir my die sterre sê dis waar jy bly,
O boskind jy waar kom jy vandaan?
Sê die Here het jou lyfie bitter mooi gemaak,
Ja die Here het jou werklik bitter mooi gemaak.

[Chorus]
Jy swem saam met die krokodil in die rivier,
In die Noord Kaap draf jy saam met die springbokkies,
In die Laeveld brul jy net soos ‘n leeu,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie.

[Interlude]

[Verse 2]
O nonnatjie jy lief jou storietjies,
Oor die diere in die veld en die bos feëtjies,
Ek is bang jy, jy word te groot,
Dan besef ek jy’t die wêreld reeds in jou skoot,
Dan besef ek jy’t die wêreld reeds in jou skoot.

[Chorus]
Jy swem saam met die krokodil in die rivier,
In die Noord Kaap draf jy saam met die springbokkies,
In die Laeveld brul jy net soos ‘n leeu,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie.

[Interlude]

[Verse 3]
Jy hardloop deur die bos soos ‘n wille dier,
Jy grom en jy kners soos ‘n groot ou tier,
Jy slaap in my arms nes ‘n nagapie,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n poppie nie.

[Interlude]

[Chorus]
Jy swem saam met die krokodil in die rivier,
In die Noord Kaap draf jy saam met die springbokkies,
In die Laeveld brul jy net soos ‘n leeu,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie.

[Outro]
Jy hardloop deur die bos soos ‘n wille dier,
Jy grom en jy kners soos ‘n groot ou tier,
Jy slaap in my arms nes ‘n nagapie,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie,
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n poppie nie,
O Lunatjie.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Elizabeth Kruger

Componist: Christoph Kotze

Publisher: Appel Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden